Wetenskap in aksie

1. Lood in 'n Potlood

Daar is genoeg lood in 'n gewone potlood om 'n streep van 56 kilometer ver te trek.  Jy het egter 'n goeie skerpmaker nodig.