Planeet Aarde

1. Krakatau

Een van die grootste vulkaniese uitbarstings wat deur mense opgeteken is,  het in  Indonesië in 1883 plaasgevind. Dit het op die eiland Krakatau plaasgevind. Die uitbarsting was so groot dat die hele eiland omtrent verdwyn het.


Die slag van die uitbarsting was die hardste geluid nog in moderne geskiedenis, en is 4 800 km ver gehoor.