Ons as mense was nog altyd gefassineer deur die wêreld waarin ons leef. Oor duisende jare het ons kennis van die dinge rondom ons bymekaar gemaak. Hierdie "blog" is vir kinders in die laerskool om vir hulle op 'n eenvoudige manier, die interessanthede van die werêld rondom ons, te verduidelik.
1. Hoe hoog kan 'n Gans vlieg? Ganse kan tot 8 kilometer hoog vlieg.
2. Die Volstruis 'n Volstruis het 'n baie klein brein in vergelyking met sy liggaamsgrootte. Dit is die rede omdat hy een van die domste voëls gereken word.